Dit is vir ons baie lekker om goeie terugvoer te kry. Deel gerus met ons hoe Ouma Rooi Koeksisters vreugde en genot tot jou lewe voeg. Kwaliteit is ook vir ons net so nelangrik. Indien jy meen dat die produk wat jy gekoop het, nie ons verwagte kwaliteit weerspieël nie, deel dit ook asb. met ons.